Home » Music » Riana Nel - Wat nou? (Amptelike Musiekvideo)

Riana Nel - Wat nou? (Amptelike Musiekvideo)

Written By RianaNel on Friday, Jul 14, 2023 | 01:00 AM

 
Luister 'Wat Nou?' hier: https://RianaNel.lnk.to/WatNou Volg Riana Nel op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/RianaNelBand?mibextid=LQQJ4d Instagram: https://instagram.com/riananelofficial?igshid=MTIzZWMxMTBkOA== TikTok: https://www.tiktok.com/@riananelofficial?_t=8dyNow1K57G&_r=1 ___________________________________________________ Lirieke: Wat nou? Ek moet herken ek weet nie mooi wat om te doen hier nou Wat nou? Ek was nog nooit hier gewees tot vandag toe nou Wat nou? My hele lewe lank gebid net vir jou So wat nou? Wat nou, wat nou? Ek en jy staan teen die swembadtralies Onder die maanlig kyk jy my uit Agter die toe deure langs jou ma se kamer Met ‘n skoolfoto wat vir my kyk Jy lê my neer op jou hoërskool bed, En jy soen my asof jy my liefhet Ek prys die Here dat jy my gered het, Van alleen wees ma ook net net net Tadadadada dada dadadadadada Wat nou? Nooit gedink ek sou kon voel soos wat ek voel oor jou Wat nou? So bly ek het myself gehou vir jou Wat nou? Genade jy’s ‘n bitter mooi man my ou Wat nou? Wat nou, wat nou? Ek en jy staan teen die swembadtralies Onder die maanlig kyk jy my uit Agter die toe deure langs jou ma se kamer Met ‘n skoolfoto wat vir my kyk Jy lê my neer op jou hoërskool bed, En jy soen my asof jy my liefhet Ek prys die Here dat jy my gered het, Van alleen wees ma ook net net net Tadadadada dada dadadadadada Ooooooh oooooh oooohh Ek en jy staan teen die swembadtralies Onder die maanlig kyk jy my uit Agter die toe deure langs jou ma se kamer Met ‘n skoolfoto wat vir my kyk Jy lê my neer op jou hoërskool bed, En jy soen my asof jy my liefhet Ek prys die Here dat jy my gered het, Van alleen wees ma ook net net net Tadadadada dada dadadadadada Ek prys die Here dat jy my gered het, Van alleen wees ma ook net net net Ek prys die Here dat jy my gered het, Van alleen wees ma ook net net net