Home » Music » Elvis Blue - Goud in die Vuur

Elvis Blue - Goud in die Vuur

Written By Elvis Blue on Friday, Oct 15, 2021 | 02:00 AM

 
Elvis Blue se splinternuwe album "Meer As Genoeg" is nou digitaal beskikbaar - https://elvisblue.lnk.to/MeerAsGenoegMB Facebook : https://www.facebook.com/Elvis.Blue/ Instagram : https://www.instagram.com/elvisbluemusic Twitter : https://twitter.com/elvisblue ________________________________________________________________________ Lirieke: Tussen hemel en aarde, gister en more in ‘n deurmekaar wêreld dis waar jy jouself vind As die grond roep na water langs jou bed op jou knieë, as jy voel jy is blind dis waar jy jouself vind As die bank aanhou bel, as die trane aanhou loop, as jy terug verlang na jongdae, as jy niks meer kan koop As jy soek na die stilte, om ‘n laat nag vuur, as jy veg met ‘n bloed neus, sal jy jouself vind Diamante breek yster Die beste lesse bly maar duur. Dis die een wat bly loop deur storms, wat homself vind Goud in die vuur In ‘n wêreld vol maskers, wil ek in jou oë kyk, wil ek anders begin sien wil ek anders begin lyk As jou geliefde jou verlaat en jy’s stok siel aleen Dis waar jou hart breek Waar jy jouself vind Diamante breek yster Die beste lesse bly maar duur, Dis die een wat bly loop deur storms, wat homself vind Goud in die vuur Diamante breek yster Die beste lesse bly maar duur, Dis die een wat bly loop deur storms, wat homself vind Diamante breek yster Die beste lesse bly maar duur. Dis die een wat bly loop deur storms, wat homself vind Goud in die vuur Dis die een wat bly loop deur storms, wat homself vind Goud in die vuur Written by - Jan Hoogendyk