Home » Music » Loufi - Ek Is Broke

Loufi - Ek Is Broke

Written By LoufiVEVO on Friday, Jan 24, 2020 | 12:00 AM

 
Luister na my nuwe single : https://umgafrica.lnk.to/EkIsBroke Follow me: Facebook: https://www.facebook.com/loufimusiek/ Twitter: https://twitter.com/LoufiMusiek Instagram: https://www.instagram.com/loufimusiek/?hl=en Lyrics: Outfit vir elke dag Koop nuwe tekkies implaas vannie oues was (Hey) Name brands in my kas Betaal my rent sommer uit my sak (Hey) Tip net 'n duisend rand Maaki saak waar ons gan (Hey) Koop bottels binne die club Het sommer vir alles betaal (Hey) Ekt 'n driver vir my kar Huis up innie hills met 'n dak van glas (Hey) Uhm..Jyt nou net gesê dat jy betaal jou rent uit jou sak uit en dat jyt 'n huis met glas dak. Mnr. jys uit gevang Reality is ek is Broke Verkoop my kar-kar omte cope (Hey) Uber app op my phone Mar laai my drie huise van my home (Want ek kani ees betaal dawg) Reality is ek is Broke Verkoop my kar-kar omte cope (Hey) Uber app op my phone Mar laai my drie huise van my home (Sodat ek kan hardloop) Ek kani flex op wat eki heti, Ry skaars my kar omdat eki olie checki, Ek drink seatle koffie ini ogend Net as imand betaal vir dit Mar vat die free one once dit op pop, Dra my broeke meer as eenkeer, Sometimes dra ek een broek somer heel week, Ek bly in 'n servi' in 'n jaard, Sometimes is ek vas gepark, My washing kom neti klaar, Want is altyd wasgoed opi draad, (Hey) Het ek gese dat my ma my wifi betaal? Reality is ek is Broke Verkoop my kar-kar omte cope (Hey) Uber app op my phone Mar laai my drie huise van my home (Want ek kani ees betaal dawg) Reality is ek is Broke Verkoop my kar-kar omte cope (Hey) Uber app op my phone Mar laai my drie huise van my home (Sodat ek kan hardloop) Op Instagram live eki high life, My music lykit pop, Kyk in my Highlights, But come on guys, Kom ons wees honest oor ales, Ek sal begin, My laaste flight Joburg toe het Bouwer betaal, Enit lyk ek flex elke dag, Mar hiesi reality vanit, Ek heti geld vir dstv of Netflix nie, Ek heti ees geld om net te gan flieki, Ek heti ees geld vir 'n DVD nie, Ek heti ees geld vir jou om movies te sit op 'n USB sticki, Anyway lat ek jou wys, Ons almal sit en bid vir better days, Betaal almal terug met ons pay, Die struggle opi oomblik is okay, Want Eendag gaan onsit maak, Dan sal ons hierdie sukkel kan verstaan, Mar vir die time being as iemand my vra, Hey 'n man is plat sak, Want Reality is ek is Broke Verkoop my kar-kar omte cope (Hey) Uber app op my phone Mar laai my drie huise van my home (Want ek kani ees betaal dawg) Reality is ek is Broke Verkoop my kar-kar omte cope (Hey) Uber app op my phone Mar laai my drie huise van my home (Sodat ek kan hardloop) #Loufi #EKISBROKE