Home » People & Blogs » GENL Izak van zyl oor opleiding en om te oorleef

GENL Izak van zyl oor opleiding en om te oorleef

Written By #Boerelegioen Media on Sunday, Aug 18, 2019 | 08:46 PM

 
Op die 10de Oktober beplan verskeie blanke organisasies om landswyd te protesteer teen die verdrukking in die RSA waar die owerheid en meer spesifiek die regerende party openlik ontken en verswyg dat die Wit etniese minderheid stelselmatig uitgemoor word deur gewapende swart bendes wat onder die vaandel van kriminaliteit terreurdade pleeg. Dade wat internasionaal met die dood strafbaar is. Jy as 'n blanke persoon en persoon van 'n ander etniese groep, wat simpatiseer met die Boere in die RSA en oorsee word opgeroep om die oproep te eggo tot aan die uiteindes van die aarde. Die wêreld het nodig om die waarheid te sien en te besef dat hier groot drama oppad is in SA......want ons Boere staan op en begin gesig wys......sodat dit nie later gepropageer word dat ons die agitators van 'n siviele opstand gaan wees waar daar beslis baie mense gaan sneuwel en seerkry nie. Die Boere is klaar geboelie en mishandel. Ons staan op!! Saluut