Home » Entertainment » Riana Nel - Tweede Kans (Amptelike Musiekvideo)

Riana Nel - Tweede Kans (Amptelike Musiekvideo)

Written By Afrikaans is Groot on Thursday, Sep 04, 2014 | 09:16 AM

 
Luister 'Tweede Kans' hier: https://music.apple.com/za/song/tweede-kans/1595222402 Regisseur: Gerhard van Rooyen van Spheratical Productions Volg vir Riana op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/RianaNelBand Instagram: https://www.instagram.com/riananelofficial/ TikTok: https://www.tiktok.com/@RianaNelOfficial ____________________________________________________ Lirieke: Daar was ’n tyd in hierdie lewe Wat ek vrede wou maak Met die hartseer en alleenheid Wat so hard met my praat Nou sit ek op die vlaktes Van die ou Transvaal En elk van my gedagtes Voel asof hulle verdwaal Na ’n moontlikheid van môre En ’n hart wat lief kan hê Sonder twyfel dat daar tog ’n rede was Want ek weet dat ek weet Hoe jy my soen vanaand En jou oë styf toe maak Jy sal my nooit verlaat En ek klou aan jou vas Vir lewe en dood Want ek weet dat ek weet Ek’t ’n tweede kans gekry Daar is spyt in hierdie lewe Wat jou moedeloos maak Maar die waarheid wat verenig Is genoeg om heel te maak Nou staan ons op ’n bladsy Van ’n ou verhaal En elk van hierdie woorde Sal ons rigting nou bepaal Na ’n moontlikheid van môre En ’n hart wat lief kan hê Sonder twyfel dat daar tog ’n rede was Want ek weet dat ek weet Hoe jy my soen vanaand En jou oë styf toe maak Jy sal my nooit verlaat En ek klou aan jou vas Vir lewe en dood Want ek weet dat ek weet Ek’t ’n tweede kans gekry Net my moed my begewe Elke tree wat ons gee Is terug na mekaar Ek was so flou van wanhopigheid Toe jy my belowe om hart te bewaar Want ek weet dat ek weet Hoe jy my soen vanaand En jou oë styf toe maak Jy sal my nooit verlaat En ek klou aan jou vas Vir lewe en dood Want ek weet dat ek weet Want ek weet dat ek weet Hoe jy my soen vanaand En jou oë styf toe maak Jy sal my nooit verlaat En ek klou aan jou vas Vir lewe en dood Want ek weet dat ek weet Ek’t ’n tweede kans gekry